Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skending
skending [boodskap #145910] Wo, 24 Julie 2024 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skending
Afbreking: sken•ding
Samestelling: skend + -ing


Selfstandige naamwoord: skending
Meervoud: skendings

Betekenis:
• Die handeling van beskadig of ontsier.
• Die handeling van onteer, nie nakom of in ag neem nie.

Gebruik:
• Die skending van grafte is 'n ernstige misdaad.
• Dit is 'n gruwelike skending van my menseregte.

Sinoniem:
• aantasting
• beskadiging
• molestering
• ontsiering
• verkragting
• inbreukmaking
• oortreding
• verbreking

Hiponiem:
• eedskending
• gebiedskending
• grafskending
• kopieregskending
• sabbatskending
• vroueskending

Vertaling:
Engels: violation
Nederlands: schending

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: banklening
Volgende onderwerp: toegewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:23:22 MGT 2024