Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heroorweeg
heroorweeg [boodskap #145907] Wo, 24 Julie 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heroorweeg
Afbreking: her•oor•weeg
Samestelling: her- + oorweeg


Werkwoord: heroorweeg
Verlede tyd: het heroorweeg

Betekenis:
• Om weer te oorweeg; opnuut bekyk.

Gebruik:
• Die departement is op die ongrondwetlikheid van hulle besluit gewys en gevra om dit te heroorweeg.

Sinoniem:
• herbesin
• herwaardeer
• terugdink
• terugkyk

Afgelei:
• heroorweging

Vertaling:
Engels: to reconsider
Nederlands: heroverwegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oordrag
Volgende onderwerp: mentor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:31:31 MGT 2024