Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugpraat
terugpraat [boodskap #145902] Wo, 24 Julie 2024 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugpraat
Afbreking: terug•praat
Samestelling: terug + praat


Werkwoord: praat terug, terugpraat
Verlede tyd: het teruggepraat

Betekenis:
• Om te praat as daar met jou gepraat word, dikwels net om die laaste woord in te kry.

Gebruik:
• Moenie terugpraat as jou ma met jou praat nie.

Sinoniem:
• antwoord
• stry
• teenpraat

Vertaling:
Engels: to talk back
Nederlands: terugpraten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drein
Volgende onderwerp: sekuriteitswag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:22:58 MGT 2024