Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wanfunksioneel
wanfunksioneel [boodskap #145863] Vr, 19 Julie 2024 17:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wanfunksioneel
Afbreking: wan•funk•sio•neel
Samestelling: wan- + funksioneel


Byvoeglike naamwoord: wanfunksioneel
Vergrotende trap: wanfunksioneler
Oortreffende trap: wanfunksioneelste
Attributief: wanfunksionele

Betekenis:
• Wat nie funksioneel/ werkend is nie.

Gebruik:
• Daar is steeds te veel wanfunksioneel munisipaliteite in die land.

Sinoniem:
• disfunksioneel

Antoniem:
• funksioneel

Vertaling:
Engels: dysfunctional, malfunctioning
Nederlands: disfunctioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervaag
Volgende onderwerp: prysgee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 15:07:01 MGT 2024