Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugtevlieg
vrugtevlieg [boodskap #145855] Wo, 17 Julie 2024 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugtevlieg
Afbreking: vrug•te•vlieg
Samestelling: vrugte + vlieg


Selfstandige naamwoord: vrugtevlieg
Meervoud: vrugtevlieë
Verkleinwoord: vrugtevliegie
Meervoud van verkleining: vrugtevliegies

Betekenis:
• 'n Kleinerige vlieg wat in oorryp en vrot vrugte nes maak, genus Drosophila.

Gebruik:
Vrugtevlieë is 'n groot oorlas, aangesien hulle vrugte en groente beskadig.

Afgelei:
• vrugtevlieggetalle
• vrugtevlieglokaas
• vrugtevliegspesies

Vertaling:
Engels: fruit fly
Nederlands: fruitvlieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongewens
Volgende onderwerp: rusverstoorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 14:00:37 MGT 2024