Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winsgewendheid
winsgewendheid [boodskap #145852] Wo, 17 Julie 2024 14:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
winsgewendheid
Afbreking: wins•ge•wend•heid
Samestelling: winsgewend + -heid


Selfstandige naamwoord: winsgewendheid
Meervoud: winsgewendhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van winsgewend wees (meer inbring as uitgee).

Gebruik:
• Die verhoogde insetkoste het die maatskappy se winsgewendheid geknou.

Hiponiem:
• maatskappywinsgewendheid

Sinoniem:
• kredietwaardigheid
• lonendheid
• opbrengs
• rendabiliteit

Vertaling:
Engels: profitability
Nederlands: winstgevendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koloniseer
Volgende onderwerp: plaagbeheer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 13:56:30 MGT 2024