Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wortelstelsel
wortelstelsel [boodskap #145844] Ma, 15 Julie 2024 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wortelstelsel
Afbreking: wor•tel•stel•sel
Samestelling: wortel + stelsel


Selfstandige naamwoord: wortelstelsel
Meervoud: wortelstelsels
Verkleinwoord: wortelstelseltjie
Meervoud van verkleining: wortelstelseltjies

Betekenis:
• Al die wortels van 'n plant, insluitende die hoofwortels, sywortels en haarwortels.

Gebruik:
• Die knapsekêrel is 'n regopstaande plant met 'n sterk wortelstelsel.

Vertaling:
Engels: root system
Nederlands: wortelstelsel, wortelsysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bymekaarmaak
Volgende onderwerp: slymerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 15:04:20 MGT 2024