Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortleef
voortleef [boodskap #145842] Ma, 15 Julie 2024 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortleef
Afbreking: voort•leef
Samestelling: voort + leef


Werkwoord: leef voort, voortleef
Verlede tyd: het voortgeleef

Betekenis:
• Om verder te leef, of om aan te hou bestaan.

Gebruik:
• Sy sal vir altyd in ons harte voortleef.

Wisselvorm:
• voortlewe

Sinoniem:
• volhou
• voortgaan
• voortbestaan

Vertaling:
Engels: to live on, survive, persist
Nederlands: voortleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplaai
Volgende onderwerp: bymekaarmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 13:25:23 MGT 2024