Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Brasiliaan
Brasiliaan [boodskap #145828] Sa, 13 Julie 2024 18:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19833
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Brasiliaan
Afbreking: Bra•si•li•aan


Selfstandige naamwoord: Brasiliaan
Meervoud: Brasiliane

Betekenis:
• 'n Persoon van die land Brasilië. Iemand met 'n Brasiliaanse nasionaliteit.

Gebruik:
• Die Brasiliane is vriendelike mense.

Verwant:
• Brasilië
• Brasiliaans

Vertaling:
Engels: Brazilian
Nederlands: Braziliaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportbeurs
Volgende onderwerp: tal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Aug 11 09:57:31 MGT 2024