Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterknie
regterknie [boodskap #145822] Sa, 13 Julie 2024 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19823
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterknie
Afbreking: reg•ter•knie
Samestelling: regter + knie


Selfstandige naamwoord: regterknie
Meervoud: regterknieë

Betekenis:
• Die knie aan die regterkant (teenoor die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Die man se been moes bo die knie geamputeer word nadat sy liggaam die prostese aan sy regterknie verwerp het.

Antoniem:
• linkerknie

Vertaling:
Engels: right knee
Nederlands: rechterknie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerknie
Volgende onderwerp: knievervanging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 10 20:28:28 MGT 2024