Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnerym
binnerym [boodskap #145812] Wo, 10 Julie 2024 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19823
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnerym
Afbreking: bin•ne•rym
Samestelling: binne + rym


Selfstandige naamwoord: binnerym
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Woord binne 'n versreël rym met die woord aan die einde van dieselfde versreël.

Gebruik:
• "Stil in die duister lê ek so en luister" is 'n voorbeeld van binnerym.

Sinoniem:
• middelrym

Hiperoniem:
• volrym

Verwant:
• beginrym
• eindrym

Vertaling:
Engels: inside rhyme
Nederlands: binnenrijm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rympatroon
Volgende onderwerp: beginrym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 10 21:03:40 MGT 2024