Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proeflees
proeflees [boodskap #145807] Wo, 10 Julie 2024 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19823
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proeflees
Afbreking: proef•lees
Samestelling: proef + lees


Werkwoord: proeflees
Verlede tyd: het geproeflees

Betekenis:
• Om 'n geskrewe teks vir foute in spelling, grammatika, sintaksis en leestekens na te gaan.

Gebruik:
• Die berig is duidelik nie geproeflees nie!

Sinoniem:
• kontroleer
• korrigeer
• nagaan
• ontfout
• redigeer

Afgelei:
• proefleesaanwysings
• proefleeswerk

Verwant:
• proefleser

Vertaling:
Engels: to proofread
Nederlands: proeflezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenargument
Volgende onderwerp: tennisraket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 10 20:22:12 MGT 2024