Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » studieveld
studieveld [boodskap #145779] Do, 04 Julie 2024 16:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19532
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
studieveld
Afbreking: stu•die•veld
Samestelling: studie + veld


Selfstandige naamwoord: studieveld
Meervoud: studievelde
Verkleinwoord: studieveldjie
Meervoud van verkleining: studieveldjies

Betekenis:
• Die strekking van inhoud wat geleer moet word, of die gebied van navorsing en studie.

Gebruik:
• Daar word tans baie navorsing in die studieveld van Kunsmatige Intelligensie gedoen.

Sinoniem:
• kurrikulum
• studiegebied
• studierigting
• studieterrein
• vakgebied
• vakrigting

Vertaling:
Engels: field of study
Nederlands: studieveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr, 05 Julie 2024 07:35]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: pluis
Volgende onderwerp: skeppend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 12:18:57 MGT 2024