pyler [boodskap #145777] |
Do, 04 Julie 2024 14:36 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19531 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die pylers van 'n tempel.
pyler
Afbreking: py•ler
Selfstandige naamwoord: pyler
Meervoud: pylers
Verkleinwoord: pylertjie
Meervoud van verkleining: pylertjies
Betekenis:
• 'n Pilaar waarop iets steun, tradisioneel met 'n vierkantige of reghoekige deursnee.
Gebruik:
• Die brug rus op vier pylers.
Sinoniem:
• heipaal
• kolom
• pilaar
• suil
• steunpilaar
• stut
Hiponiem:
• baksteenpyler
• boogpyler
• brugpyler
• dwergpyler
• eindpyler
• hoekpyler
• fondamentpyler
• landpyler
• middelpyler
• muurpyler
• oewerpyler
Afgelei:
• pylerskop
• pylerwig
Vertaling:
Engels: shaft, pillar, pier
Nederlands: pijler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr, 05 Julie 2024 07:33] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|