Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaplaks
kaplaks [boodskap #145775] Wo, 03 Julie 2024 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaplaks
Afbreking: ka•plaks


Bywoord: kaplaks

Betekenis:
• Klanknabootsing (onomatopee) van iets wat iets anders tref.

Gebruik:
• Sy spring oor die heining en val kaplaks in 'n doringbos.

Sinoniem:
• doef
• plof
• plomp
• plons
• woeps

Vertaling:
Engels: plonk, splat
Nederlands: plof, plomp, plons


Tussenwerpsel: kaplaks

Betekenis:
• Die dowwe, weerklinkende klank van iets wat iets anders tref.

Gebruik:
Kaplaks! Slaan sy op die grond neer.

Vertaling:
Engels: plonk!, splat!
Nederlands: plof!, plomp!, plons!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgawe
Volgende onderwerp: voorstander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:20:38 MGT 2024