Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » registrasienommer
registrasienommer [boodskap #145751] So, 30 Junie 2024 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
registrasienommer
Afbreking: re•gi•stra•sie•nom•mer
Samestelling: registrasie + nommer


Selfstandige naamwoord: registrasienommer
Meervoud: registrasienommers
Verkleinwoord: registrasienommertjie
Meervoud van verkleining: registrasienommertjies

Betekenis:
• 'n Nommer wat aan iets toegeken en vir latere verwysing op register geplaas is.

Gebruik:
• Die gesteelde motor se registrasienommer is HKG 866 GP.

Vertaling:
Engels: registration number
Nederlands: registratienummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragnetwerk
Volgende onderwerp: gelukbringer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:39:51 MGT 2024