Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragnetwerk
kragnetwerk [boodskap #145750] So, 30 Junie 2024 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragnetwerk
Afbreking: krag•net•werk
Samestelling: krag + netwerk


Selfstandige naamwoord: kragnetwerk
Meervoud: kragnetwerke
Verkleinwoord: kragnetwerkie
Meervoud van verkleining: kragnetwerkies

Betekenis:
• 'n Netwerk waaroor krag/elektrisiteit na verbruikers versprei word.

Gebruik:
• Indien die kragnetwerk in duie stort kan die land vir weke in duisternis gehul wees.

Sinoniem:
• elektrisiteitsnetwerk

Vertaling:
Engels: kragnetwerk
Nederlands: kragnetwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanton
Volgende onderwerp: registrasienommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:41:16 MGT 2024