Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanton
kanton [boodskap #145749] So, 30 Junie 2024 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kanton
Afbreking: kan•ton


Selfstandige naamwoord: kanton
Meervoud: kantons

Betekenis:
• 'n Administratiewe gebied in sommige lande.

Gebruik:
• Saint-Louis is 'n dorp en munisipaliteit in die Franse kanton Huningue.
• Switserland is in 26 kantons verdeel.

Sinoniem:
• distrik
• divisie
• kwartier

Afgelei:
• kantonnaal
• kantonstelsel

Vertaling:
Engels: canton
Nederlands: kanton

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gereeldheid
Volgende onderwerp: kragnetwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:07:02 MGT 2024