Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berghang
berghang [boodskap #145743] So, 30 Junie 2024 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
berghang
Afbreking: berg•hang
Samestelling: berg + hang


Selfstandige naamwoord: berghang
Meervoud: berghange

Betekenis:
• Die oplopende sy van 'n berg.

Gebruik:
• Die chalets is teen 'n berghang gebou wat oor die see uitkyk.

Sinoniem:
• bergflank
• berghelling

Vertaling:
Engels: mountain slope, hillside
Nederlands: berghelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onskatbaar
Volgende onderwerp: gedenkwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:18:43 MGT 2024