Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hooftema
hooftema [boodskap #145740] Sa, 29 Junie 2024 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hooftema
Afbreking: hoof•te•ma
Samestelling: hoof + tema


Selfstandige naamwoord: hooftema
Meervoud: hooftemas

Betekenis:
• Die belangrikste tema/ onderwerp.

Gebruik:
• Die hooftema van die boek is die kwesbaarheid van die mensdom en die enorme skade wat tegnologie in die verkeerde hande kan veroorsaak.

Sinoniem:
• hoofonderwerp

Antoniem:
• subtema

Vertaling:
Engels: main theme, main subject
Nederlands: hoofdthema

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triomfeer
Volgende onderwerp: noteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:30:56 MGT 2024