Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoei
skoei [boodskap #145736] Sa, 29 Junie 2024 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoei
Afbreking: skoei


Werkwoord: skoei
Verlede tyd: het geskoei

Betekenis:
• Om van skoene te voorsien; skoeisel aan die voete te sit.

Gebruik:
• Die kinders word vir kerk geklee en geskoei.

Spreekwoord:
• Iets op dieselfde lees skoei. [Iets op dieselfde ou manier doen.]

Afgelei:
• beskoei
• ongeskoei
• skoeisel
• verskoei

Vertaling:
Engels: to shoe
Nederlands: schoeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ylbevolk
Volgende onderwerp: vasalskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:22:20 MGT 2024