Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ylbevolk
ylbevolk [boodskap #145735] Sa, 29 Junie 2024 17:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ylbevolk
Afbreking: yl•be•volk
Samestelling: yl + bevolk


Byvoeglike naamwoord: ylbevolk
Attributief: ylbevolkte

Betekenis:
• Met 'n lae bevolkingsdigtheid; min individue in verhouding tot die oppervlakte.

Gebruik:
• Die bom sal in 'n ylbevolk gebied getoets word.

Sinoniem:
• dunbevolk

Vertaling:
Engels: sparsely populated
Nederlands: dunbevolkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beleër
Volgende onderwerp: skoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:50:26 MGT 2024