Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beleër
beleër [boodskap #145734] Sa, 29 Junie 2024 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beleër
Afbreking: be•le•ër
Samestelling: be- + leër


Werkwoord: beleër
Verlede tyd: het beleër

Betekenis:
• Om met 'n leër (weermag) te beset of te omsingel.

Gebruik:
• In dié tyd het die leër van koning Nebukadnesar van Babel 'n aanval op Jerusalem begin en die stad beleër. [2 Konings 24:10]

Sinoniem:
• aanval
• beset
• omsingel
• storm

Afgelei:
• beleërde
• beleëraar
• beleëring

Vertaling:
Engels: to besiege
Nederlands: belegeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderdrukking
Volgende onderwerp: ylbevolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:25:36 MGT 2024