Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moeilikheidmaker
moeilikheidmaker [boodskap #145732] Sa, 29 Junie 2024 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moeilikheidmaker
Afbreking: moei•lik•heid•ma•ker
Samestelling: moeilikheid + maker


Selfstandige naamwoord: moeilikheidmaker
Meervoud: moeilikheidmakers
Verkleinwoord: moeilikheidmakertjie
Meervoud van verkleining: moeilikheidmakertjies

Betekenis:
• Iemand wat moeilikheid maak; probleme veroorsaak.

Gebruik:
• Die juffrou het die moeilikheidmaker uit die klas gejaag.

Sinoniem:
• booswig
• molesmaker
• onrusstoker
• skurk

Vertaling:
Engels: troublemaker
Nederlands: onruststoker, herrieschopper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ban
Volgende onderwerp: onderdrukking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:50:01 MGT 2024