Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verban
verban [boodskap #145730] Sa, 29 Junie 2024 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verban
Afbreking: ver•ban
Samestelling: ver- + ban


Werkwoord: verban
Verlede tyd: het verban

Betekenis:
• Om uit te dryf en toegang of deelname te verbied.
• Om verdere gebruik te verbied.

Gebruik:
• Die Boere wat as krygsgevangenes geneem is, is na Sint Helena verban.
• Produkte wat die osoonlaag vernietig is verban.

Sinoniem:
• belet
• deporteer
• ekskommuniseer
• ekspatrieer
• repatrieer
• rojeer
• uitboender
• uitdryf
• uitja
• uitskop
• uitsmyt
• uitwerp
• verdring
• verdryf
• verjaag
• wegdryf
• wegjaag
• wegwys

Afgelei:
• verbanne
• verbanning

Vertaling:
Engels: to expel, banish, exile, drive out
Nederlands: verbannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitmekaar
Volgende onderwerp: ban
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 15:49:59 MGT 2024