Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kafeïenvry
kafeïenvry [boodskap #145720] Vr, 28 Junie 2024 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kafeïenvry
Afbreking: ka•fe•ïen•vry
Samestelling: kafeïen + vry


Byvoeglike naamwoord: kafeïenvry
Attributief: kafeïenvrye

Betekenis:
• Wat geen kafeïen bevat nie.

Gebruik:
• Die gesondheidsdrankie is suiker- en kafeïenvry.

Wisselvorm:
• kafeïnevry

Antoniem:
• kafeïenryk

Vertaling:
Engels: caffeine free
Nederlands: cafeïnevrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kafeïen
Volgende onderwerp: gesondheidsvoordeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 06:57:36 MGT 2024