Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indringerspesie
indringerspesie [boodskap #145718] Vr, 28 Junie 2024 08:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indringerspesie
Afbreking: in•drin•ger•spe•sie
Samestelling: indringer + spesie


Selfstandige naamwoord: indringerspesie
Meervoud: indringerspesies

Betekenis:
• 'n Uitheemse spesie wat 'n gebied waar dit nie vantevore voorgekom het nie binnegedring het.

Gebruik:
• Kakiebos is 'n indringerspesie in Suid-Afrika wat gedurende die Tweede Vryheidsoorlog saam met voer uit Argentinië hier aangeland het.

Antoniem:
• inheemse spesie

Hiponiem:
• indringerdier
• indringerplant

Vertaling:
Engels: invasive specie
Nederlands: invasieve soort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soetheid
Volgende onderwerp: kafeïen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 06:38:42 MGT 2024