Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Georgië
Georgië [boodskap #145714] Do, 27 Junie 2024 18:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Georgië.
Kaart van Georgië.
Georgië se vlag.
Georgië se vlag.
Georgië
Afbreking: Ge•or•gi•ë


Pleknaam: Georgië

Betekenis:
• Land in Oos-Europa in die Kaukasus en aan die ooskus van die Swartsee.

Gebruik:
Georgië se hoofstad is Tbilis en die land grens aan Rusland, Turkye, Armenië en Azerbeidjan.

Afgelei:
• Georgiër
• Georgies

Vertaling:
Engels: Georgia
Nederlands: Georgië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Chili
Volgende onderwerp: Uruguay
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 06:41:48 MGT 2024