Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwoord
verwoord [boodskap #145692] Di, 25 Junie 2024 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwoord
Afbreking: ver•woord
Samestelling: ver- + woord


Werkwoord: verwoord
Verlede tyd: het verwoord

Betekenis:
• Om in woorde om te sit.

Gebruik:
• Hy sukkel om sy emosies te verwoord.

Sinoniem:
• artikuleer
• bewoord
• formuleer
• noem
• omskryf
• praat
• sê
• uitdruk
• verduidelik

Afgelei:
• verwoordbaar
• verwoording

Vertaling:
Engels: to express in words, articulate, formulate
Nederlands: verwoorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitdruk
Volgende onderwerp: terugsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:32:46 MGT 2024