Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kabelkar
kabelkar [boodskap #145665] So, 23 Junie 2024 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kabelkar.
'n Kabelkar.
kabelkar
Afbreking: ka•bel•kar
Samestelling: kabel + kar


Selfstandige naamwoord: kabelkar
Meervoud: kabelkarre
Verkleinwoord: kabelkarretjie
Meervoud van verkleining: kabelkarretjies

Betekenis:
• 'n Voertuig wat met 'n kabel getrek word (deur die lug of op die grond).

Gebruik:
• Ons het in 'n kabelkarretjie teen Tafelberg opgery.

Verwant:
• sweefspoor

Vertaling:
Engels: cable car
Nederlands: kabelbaan cabine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windas
Volgende onderwerp: stilsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:05:38 MGT 2024