Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windas
windas [boodskap #145664] So, 23 Junie 2024 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meganiese windas.
'n Meganiese windas.
'n Waterput met 'n windas.
'n Waterput met 'n windas.
windas
Afbreking: wind•as
Samestelling: wind + as


Selfstandige naamwoord: windas
Meervoud: windasse
Verkleinwoord: windassie
Meervoud van verkleining: windassies

Betekenis:
• 'n Horisontale spil waarom 'n tou/kabel opgewen word om swaar laste te lig of te verskuif.

Gebruik:
• Die kabelkar se windas het gebreek.

Sinoniem:
• wenas
• wentol

Afgelei:
• dubbelwindas
• handwindas
• kabelwindas
• sleepwindas

Vertaling:
Engels: winch, windlass
Nederlands: windas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: folterbank
Volgende onderwerp: kabelkar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 03:09:05 MGT 2024