Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterpomp
waterpomp [boodskap #145617] Di, 18 Junie 2024 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterpomp
Afbreking: wa•ter•pomp
Samestelling: water + pomp


Selfstandige naamwoord: waterpomp
Meervoud: waterpompe
Verkleinwoord: waterpompie
Meervoud van verkleining: waterpompies

Betekenis:
• Toestel waarmee water verplaas of onder druk geplaas word.

Gebruik:
• Die swembad se waterpomp is stukkend.

Hiponiem:
• kouwaterpomp
• sirkulasiewaterpomp
• warmwaterpomp

Afgelei:
• waterpomprotor

Vertaling:
Engels: water pump
Nederlands: waterpomp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rojaal
Volgende onderwerp: kleingeestig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:51:21 MGT 2024