Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feilbaar
feilbaar [boodskap #145609] Di, 18 Junie 2024 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feilbaar
Afbreking: feil•baar
Samestelling: feil + -baar


Byvoeglike naamwoord: feilbaar
Vergrotende trap: feilbaarder
Oortreffende trap: feilbaarste
Attributief: feilbare
Partitief: feilbaars

Betekenis:
• Wat kan feil/faal; foute kan maak.

Gebruik:
• Die mens bly maar 'n feilbare wese.

Sinoniem:
• onvolmaak
• sondig

Antoniem:
• feilloos
• onfeilbaar

Afgelei:
• feilbaarheid

Vertaling:
Engels: fallible, liable to error
Nederlands: feilbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goddeloosheid
Volgende onderwerp: kritiekloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:39:29 MGT 2024