Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verrys
verrys [boodskap #145584] Sa, 15 Junie 2024 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19360
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verrys
Afbreking: ver•rys
Samestelling: ver- + rys


Werkwoord: verrys
Verlede tyd: het verrys

Betekenis:
• Om op te staan of op te styg.
• Om regop na bo uit te steek.

Gebruik:
• Op dié Sondagmôre het Jesus uit die dood verrys.
• Die toring verrys bokant die stad se geboue.

Sinoniem:
• opgaan
• opkom
• oprys
• opstyg

Afgelei:
• verrese
• verrysend
• verrysenis
• verrysing

Vertaling:
Engels: to rise, spring up
Nederlands: verrijzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immerteenwoordige
Volgende onderwerp: stasiewa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 06:15:03 MGT 2024