Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dagbreek
dagbreek [boodskap #145547] Wo, 12 Junie 2024 09:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19486
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dagbreek
Afbreking: dag•breek
Samestelling: dag + breek


Selfstandige naamwoord: dagbreek
Meervoud: dagbreke

Betekenis:
• Die aanbreek van die dag as die son opkom.

Gebruik:
• Opskud, ons moet teen dagbreek by die viswaters wees.

Sinoniem:
• daglumier
• hoenderkraai
• lumier
• môrelig
• môreskemering
• môrestond
• oggendlig
• oggendstond
• rooidag
• skemerdag
• skemerlig
• smôrens
• sonop
• vroegdag
• vroegoggend

Antoniem:
• aand

Vertaling:
Engels: daybreak, dawn
Nederlands: zonsopgang, ochtendgloren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Niger
Volgende onderwerp: terroriseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:25:51 MGT 2024