Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Niger
Niger [boodskap #145546] Wo, 12 Junie 2024 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaar van Niger.
Kaar van Niger.
Niger se vlag.
Niger se vlag.
Niger
Afbreking: Ni•ger


Pleknaam: Niger

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika noord van Nigerië maar suid van die Sahara, amptelik die Republiek Niger.
• Die Nigerrivier, 'n groot rivier in Wes-Afrika.

Gebruik:
Niger grens aan Nigerië, Benin, Burkina Faso, Mali, Algerië, Libië en Tsjad.
• Die Niger is na die Nyl en die Kongo die derde langste rivier in Afrika.

Afgelei:
• Nigerees
• Nigers
• Nigeryn

Vertaling:
Engels: Niger
Nederlands: Niger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tonga
Volgende onderwerp: dagbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 09:01:49 MGT 2024