Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tonga
Tonga [boodskap #145545] Wo, 12 Junie 2024 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van tonga.
Kaart van tonga.
Tonga se vlag.
Tonga se vlag.
Tonga
Afbreking: Ton•ga


Pleknaam: Tonga

Betekenis:
• 'n Eilandstaat in die Stille Oseaan met sowat 171 eilande waarvan 45 bewoon word, deel van Polinesië in Oseanië, amptelik die Koninkryk Tonga.

Gebruik:
• Rugby is die gewildste sportsoort in Tonga en dit is een van die min lande waar rugby die hoofsport is.

Verwant
• Tongaan
• Tongaans

Vertaling:
Engels: Tonga
Nederlands: Tonga

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trekpas
Volgende onderwerp: Niger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:04:21 MGT 2024