Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruks
kruks [boodskap #145540] Di, 11 Junie 2024 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19673
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruks
Afbreking: kruks


Selfstandige naamwoord: kruks
Meervoud:

Betekenis:
• Die sentrale punt of belangrikste kenmerk van 'n probleem of saak.

Gebruik:
• Die kruks van die saak is dat wetenskap deur mense bedryf word, en die mens nie subjektief in sy beskouinge en aannames is nie.

Wisselvorm:
• crux

Sinoniem:
• haakplek
• kernprobleem
• knelpunt
• kruispunt
• moeilikheid

Vertaling:
Engels: crux
Latyn: crux
Nederlands: crux

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pretensie
Volgende onderwerp: suiglekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 27 04:16:19 MGT 2024