Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herkies
herkies [boodskap #145534] Di, 11 Junie 2024 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herkies
Afbreking: her•kies
Samestelling: her- + kies


Werkwoord: herkies
Verlede tyd: het herkies

Betekenis:
• Om weer te kies.

Gebruik:
• Die president is vir 'n tweede termyn herkies.

Afgelei:
• herkiesbaar
• herkiesing

Vertaling:
Engels: to re-elect
Nederlands: herkiezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervaardiging
Volgende onderwerp: soustrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:54:17 MGT 2024