Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ampshalwe
ampshalwe [boodskap #145523] So, 09 Junie 2024 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ampshalwe
Afbreking: amps•hal•we
Samestelling: amp + -s- + -halwe


Bywoord: ampshalwe

Betekenis:
• In amptelike hoedanigheid. Uit die krag van 'n amp.

Gebruik:
• Die president was ampshalwe op 'n lang buitelandse besoek.

Sinoniem:
• amptelik
• offisieel
• wetlik

Afkorting:
• e.o.

Vertaling:
Engels: officially
Latyn: ex officio
Nederlands: ambtshalve, officieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaarboek
Volgende onderwerp: ligjaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:57:59 MGT 2024