Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstop
verstop [boodskap #145514] So, 09 Junie 2024 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstop
Afbreking: ver•stop
Samestelling: ver- + stop


Werkwoord: verstop
Verlede tyd: het verstop

Betekenis:
• Om 'n nou gang of pyp te blokkeer; af te sluit.
• Om hardlywig te wees.

Gebruik:
• Die rioolpyp is verstop.
• Al die biltong sal jou verstop.

Sinoniem:
• afsluit
• blokkeer
• strem
• toestop
• vasprop
• versper

Afgelei:
• verstoptheid
• verstopte
• verstopping

Vertaling:
Engels: to block, clog, plug
Nederlands: verstoppen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rioolpyp
Volgende onderwerp: hardlywig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:28:08 MGT 2024