Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbeeld
uitbeeld [boodskap #145495] Sa, 08 Junie 2024 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbeeld
Afbreking: uit•beeld
Samestelling: uit + beeld


Werkwoord: beeld uit, uitbeeld
Verlede tyd: het uitgebeeld

Betekenis:
• Om in beelde voor te stel; 'n voorstelling van iets in woorde, gebare of beelde te gee.

Gebruik:
• Die skildery is abstrak en ek kan nie uitmaak wat dit uitbeeld nie.

Sinoniem:
• afbeeld
• beskryf
• illustreer
• skilder
• verbeeld
• visualiseer
• voorstel
• weergee

Afgelei:
• uitbeelder
• uitbeelding

Vertaling:
Engels: to represent, portray, depict, delineate
Nederlands: uitbeelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouderdomsperk
Volgende onderwerp: grootskaals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:19:10 MGT 2024