Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooreenstemmend
ooreenstemmend [boodskap #145485] Vr, 07 Junie 2024 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19353
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooreenstemmend
Afbreking: oor•een•stem•mend
Samestelling: ooreenstem + -end


Byvoeglike naamwoord: ooreenstemmend
Attributief: ooreenstemmende

Betekenis:
• Wat met iets anders ooreenstem; bypassend is.

Gebruik:
• Vir elke telgetal (behalwe vir die getal 0) is daar 'n ooreenstemmende negatiewe getal.

Sinoniem:
• eenders
• gelykvormig
• saamvallend
• simmetries
• soortgelyk

Antoniem:
• afwykend
• nie-ooreenstemmend

Vertaling:
Engels: matching, corresponding
Nederlands: overeenstemmend, overeenkomend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondbeginsel
Volgende onderwerp: gelykvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:12:00 MGT 2024