Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omgewingsimpak
omgewingsimpak [boodskap #145462] Wo, 05 Junie 2024 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omgewingsimpak
Afbreking: om•ge•wings•im•pak
Samestelling: omgewing + -s- + impak


Selfstandige naamwoord: omgewingsimpak
Meervoud:

Betekenis:
• Die effek wat iets op die omgewing het; ekologiese voetspoor.

Gebruik:
• Plastiek breek moeilik af en die omgewingsimpak daarvan is enorm.

Sinoniem:
• milieu-impak
• omgewingsinvloed

Vertaling:
Engels: environmental impact
Nederlands: milieu-impact

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komposhoop
Volgende onderwerp: biodiversiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:18:17 MGT 2024