Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » realiseer
realiseer [boodskap #145452] Di, 04 Junie 2024 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
realiseer
Afbreking: re•a•li•seer


Werkwoord: realiseer
Verlede tyd: het gerealiseer

Betekenis:
• Om tot werklikheid te maak.

Gebruik:
• Beplan en werk hard sodat jy jou drome kan realiseer.

Sinoniem:
• aktualiseer
• behaal
• bereik
• bewaarheid
• bewerkstellig
• regkry
• teweegbring
• vergestalt
• verwerklik
• verwesenlik
• volbring

Afgelei:
• realiseerbaar

Vertaling:
Engels: to realize, materialise, achieve, bring about
Nederlands: realiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragtoevoer
Volgende onderwerp: tesourie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:36:55 MGT 2024