Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » irradieer
irradieer [boodskap #145438] Ma, 03 Junie 2024 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
irradieer
Afbreking: ir•ra•di•eer


Werkwoord: irradieer
Verlede tyd: het geïrradieer

Betekenis:
• Om strale (soos lig, hitte of ander vorme van straling) uit te stuur, of om aan strale bloot te stel.

Gebruik:
• Uraan irradieer radioaktiewe strale.

Sinoniem:
• beskyn
• bestraal
• illumineer
• radieer
• verhelder
• verlig

Afgelei:
• irradiasie
• irradiërend

Vertaling:
Engels: to irradiate, shine upon
Nederlands: bestralen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sellulêr
Volgende onderwerp: bestraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:06:36 MGT 2024