Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipertensie
hipertensie [boodskap #145434] So, 02 Junie 2024 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipertensie
Afbreking: hi•per•ten•sie


Selfstandige naamwoord: hipertensie
Meervoud:

Betekenis:
• Aanhoudende abnormaal hoë bloeddruk.

Gebruik:
• Onbehandelde hipertensie kan tot beroertes, hartaanvalle, arteriële aneurismes en nierversaking lei.

Antoniem:
• hipotensie

Afgelei:
• hipertensief

Vertaling:
Engels: hypertension, high blood pressure
Nederlands: hypertensie, hoge bloeddruk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verteer
Volgende onderwerp: hipotensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:16:55 MGT 2024