Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteer
verteer [boodskap #145433] So, 02 Junie 2024 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteer
Afbreking: ver•teer


Werkwoord: verteer
Verlede tyd: het verteer

Betekenis:
• Om voedsel in die maag af te breek sodat dit deur die liggaam opgeneem kan word.
• Om te verniel en te verwoes.

Gebruik:
• Sommige kossoorte verteer makliker as ander.
• Die eienaar moes magteloos toegekyk terwyl die vlamme sy huis en besittings verteer.

Afgelei:
• verteerbaar
• verteerder
• verteerput
• verteertenk
• verteertyd
• vertering

Vertaling:
Engels: to digest; to spend, consume
Nederlands: verteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertering
Volgende onderwerp: hipertensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:14:17 MGT 2024