Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korent
korent [boodskap #145428] So, 02 Junie 2024 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korent
Afbreking: ko•rent


Selfstandige naamwoord: korent
Meervoud: korente
Verkleinwoord: korentjie
Meervoud van verkleining: korentjies

Betekenis:
• 'n Klein, pitlose rosyntjie, of 'n druifsoort met klein korrels waarvan dit gemaak word.

Gebruik:
Korente word algemeen in koeke en nageregte gebruik.

Wisselvorm:
• korint

Sinoniem:
• rosyn
• rosyntjie

Afgelei:
• korentebos
• korentebrood
• korentekoek

Vertaling:
Engels: currant, raisin
Nederlands: krent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: impromptu
Volgende onderwerp: rosyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 21:24:09 MGT 2024