Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hertelling
hertelling [boodskap #145426] Sa, 01 Junie 2024 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hertelling
Afbreking: her•tel•ling
Samestelling: hertel + -ing, her- + telling


Selfstandige naamwoord: hertelling
Meervoud: hertellings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van hertel.

Gebruik:
• Verskeie partye het 'n hertelling van die uitslae geëis omdat daar volgens hulle te veel onreëlmatighede ingesluip het.

Sinoniem:
• oortelling

Vertaling:
Engels: recount
Nederlands: hertelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handmatig
Volgende onderwerp: impromptu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 21:30:30 MGT 2024